SAgenealogie's Guestbook RSS

  • Raë (Private)
    2 years 11 months ago
    Thanks for sharing. A lot of work has gone into this website. I will come back again to see if you have anything new added to it. Please don't stop.
  • johandenice South Africa (Private)
    3 years 7 months ago
    kan iemand my dalk help,ek het gehoor van 'n man wat saam met sy perd begrawe is in Pietersburg gedurende die anglo boere oorlog,daar is blykbaar ook 'n tipe monument op sy graf,tot dusver kon ek niks daaroor vind nie,.

    dankie
    Johan
  • Terry Cockcroft (Private)
    3 years 10 months ago
    What a fabulous collection of pics of "Old SA" & the ABW. Will bookmark this for the future.
  • Skoor South Africa (Private)
    3 years 11 months ago
    Wat 'n ongelooflike plek om raak te loop - soveel moeite sodat ander dit kan deel. Dit is 'n vreeslike onselfsugtige poging. Ek geniet dit hier!
  • 4 years ago
    love the pics,I love South Africa and my history ,keep up the good work!
    south african in south australia
  • Renette Hill (Private)
    4 years 2 months ago
    Hi ek die familie navorsing oor die Hill Familie Ek soek na n Ronald Kenneth en hul suster Anne Hul pa se naam was Jesse Bloementhal Hill hul ma was n verpleegster en haar naam was Marie Thanx
  • TJ Ferreira (Private)
    4 years 3 months ago
    Kommandant Willem.

    Ek was gelukkig om n oproep van Danie Binneman te ontvang en n uitnodiging na die Balmoral musueum. Geluk met n prag poging en die opoffering, hopelik sal hierdie die Boer (Afrikaner) laat wakkerskrik en weer trots skep in ons volk.
    Wees verseker dat ek en my mense alles sal doen om u te ondersteun en sal ons binnekort met u in kontak kom om n dag te beplan en n klompie Boere sakemanne daar te kry.
    U was n supersoldaat, maar is selfs n meer superboer.
    Groete
    TJ van Roodepoort
  • 4 years 10 months ago
    "roots" that is what I call it!! This site is absolutely incredible. I am so proud of my inheritance and this site just confirmed it all.Thanks for taking the time to put it all together.My ancesters are Pretorius as well Potgieter and I am putting our family trees together. Keep up the good work!!Kobie(Kanada)
  • Dellie South Africa (Private)
    5 years 1 month ago
    Kan iemand my asseblief help? Ek doen navorsing oor die Senekals van Ottosdal. Stamnaam, Theodorus Cornelius Senekal. Ek soek na besonderhede oor my oupagrootjie. My oupa was Theodorus Cornelius Senekal geb 10 September 1896 en oorlede op 13 Augustus 1959. Groot asb? Adélle Jerling
  • Die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke het 'n paar jaar gelede 'n Krygsgevangenis databasis begin saamstel waarmee die museum groot sukses behaal ten opsigte van navrae. Die museum lewer steeds 'n gratis diens in die verband. Die lys is baie handig ten opsigte van genealogie.

    Die museum het in 2007 begin met 'n databasis van sterftes van Boerekrygers. Graag word versoek dat enige persoon wat oor inligting van enige sterftes van die aard beskik, dit asb aan die museum moet stuur. Inligting wat benodig word is die volgende:

    Volle name indien moontlik en ook die persoon se van.
    Adres - Plaas ens
    Dood tydens watter geveg?
    Datum van dood
    Waar begrawe
    Enige ander inligting oor die persoon
    Indien moontlik ook 'n foto van die graf

    Die museum hoop om met die spesiale projekte die geskiedenis van die Anglo-Boereoorlog beter te ontsluit.


    Johan van Zÿl - Navorser - Oorlogsmuseum
  • 5 years 2 months ago
    Hello, wil ook net se dit is a baie puik web werf

    Ek wonder of jy of iemand nie miskien my kan help nie
    My pa is op soek na prente van sy oupa ek dink
    Sy naam was Johannes Phillipus Kruger
    Hy was krygsgevangene in St.Helena, ek moet eers meer uitvind by my pa oor hom. Hulp sal wardeer word.
    Ons het net een foto van hom en sal graag meer wil bekom.
    Dit is ook jammer dat min mense weet waaroor die oorlog rerig gegaan het
    Maar dit daar gelaat, miskien kan jy ook meer ietsie in sit oor Siener Niclaas van Rensburg, aangesien hy ook deel gehad het in die oorlog :)
  • 5 years 3 months ago
    hoe kan ek my bydrae lewer, ek is opgewonde om n stywer in die arm beurs te kan gooi.
  • 5 years 3 months ago
    Mooie website. Schitterende foto's van o.a. van Diyatalawa kamp in Ceylon. Ik zoek nog foto's van Nederlandse Rode Kruisvrijwilligers anno 1900 in Zuid Afrika [tweede Ned. Rode Kruis Ambulance - Zuid-Afrika en deels Ceylon]. Groet B. Haeseker